Die Zoutpansberger se nuwe webtuiste het Woensdag stil-stil verskyn. Vir die gewone leser mag dit dalk nie na ’n drastiese verandering lyk nie – die fokus bly steeds op plaaslike nuus – maar dit verteenwoordig ’n heel nuwe besigheidsmodel wat gegrond is op vinnige innovasie.
Wat dalk nie so bekend is nie, is dat die Zoutpansberger se webtuiste een van die oudstes in die land is. Reeds in 1997 het die koerant se nuus ook op ’n digitale platform verskyn, toe Read more on our website