Zoutpansberger
News

Ongeluk eis bekende jong sakeman

By Andries van Zyl • 6 February 2025
Ongeluk eis bekende jong sakeman

Die skielike dood van 'n bekende, suksesvolle jong sakeman van Musina, die 36-jarige Terblanche de Swardt, het Maandagmiddag skokgolwe deur die Soutpansberg-gemeenskap gestuur.

Die skielike dood van 'n bekende, suksesvolle jong sakeman van Musina, die 36-jarige Terblanche de Swardt, het Maandagmiddag skokgolwe deur die Soutpansberg-gemeenskap gestuur.

Terblanche is op slag dood in 'n trompop-botsing met 'n vragmotor op die N1 net buite Musina. Die ongeluk het omstreeks 16:20 plaasgevind. Hy was alleen in sy voertuig. Die bestuurder van die vragmotor is lig beseer. Volgens adjudant-offisier Vuledzani Dathi, woordvoerder van die polisie in Vhembe, is die presie...

Read more on our website