Zoutpansberger
News

Oom Ben se dood gaan beslis 'n groot leemte los

By Andries van Zyl • 18 April 2025
Oom Ben se dood gaan beslis 'n groot leemte los

Die 85-jarige oom Ben Harris van Louis Trichardt was een van daardie mense wie se dood beslis 'n leemte gaan laat in talle mense se lewens. Hy is op Dinsdag, 15 April, oorlede ná 'n stryd teen chroniese miëloïede leuke...

Die 85-jarige oom Ben Harris van Louis Trichardt was een van daardie mense wie se dood beslis 'n leemte gaan laat in talle mense se lewens. Hy is op Dinsdag, 15 April, oorlede ná 'n stryd teen chroniese miëloïede leukemie.

Baie inwoners, en veral oud-leerlinge, sal hom onthou as 'n bekwame onderwyser. Hy het in 2019 vir die "tweede" keer afgetree ná 56 jaar se getroue diens in die onderwys. Met sy eerste aftrede vroeër jare by die destydse Transvaalse Onderwysdepartement, waar hy as on...

Read more on our website