Zoutpansberger
News

Oom Broer was een van Soutpansberg se groot bome

By Andries van Zyl • 8 November 2024
Oom Broer was een van Soutpansberg se groot bome

Nog een van die Soutpansberg se groot bome het die afgelope week geval met die hartseer nuus van die dood van die 79-jarige oom Broer Jongbloed van Louis Trichardt. Hy is op 30 Oktober oorlede ná 'n wekelange stryd teen kanker.

Oom Broer se vrou van 47 jaar, tannie Alida, vind vertroosting daarin dat oom Broer sy laaste oomblikke saam met hulle, omring deur mense, kon spandeer. "Dit is hoe hy dit sou wou gehad het, met mense om hom. Hy was 'n mense mens gewees," het Alida Dinsdag gesê....

Read more on our website