Zoutpansberger
News

Oom Schalk en tannie Helena groet die Soutpansberg

By Andries van Zyl • 4 April 2024
Oom Schalk en tannie Helena groet die Soutpansberg

Met 'n tikkie hartseer neem die Soutpansberg hierdie week afskeid van oom Schalk en tannie Helena Grobbelaar, wat ná 42 jaar Louis Trichardt en sy inwoners vaarwel toeroep. Die egpaar, beide al in hulle 80's, se trek het op 3 Ap...

Met 'n tikkie hartseer neem die Soutpansberg hierdie week afskeid van oom Schalk en tannie Helena Grobbelaar, wat ná 42 jaar Louis Trichardt en sy inwoners vaarwel toeroep. Die egpaar, beide al in hulle 80's, se trek het op 3 April na Mbombela (Nelspruit) vertrek, waar hulle 'n nuwe hoofstuk in hulle lewens begin.

"Die kleinkinders is in Nelspruit en Schalk se beeste is ook daar," het tannie Helena gesê. Oom Schalk het die kern van sy beeskudde Mbombela toe geskuif, nadat hy sy plaas n...

Read more on our website