Zoutpansberger
News

Oom Willem van Ons Tuiste oorlede

By Staff Reporter • 10 October 2024
Oom Willem van Ons Tuiste oorlede

'n Finale eerbetoon is verlede Donderdag, 3 Oktober, gebring aan wyle oom Willem Johannes Oosthuizen wat op 27 September in die ouderdom van 92 jaar by Ons Tuiste Ouetehuis op Louis Trichardt oorlede is. 'n Roudiens is vir hom gehou in...

'n Finale eerbetoon is verlede Donderdag, 3 Oktober, gebring aan wyle oom Willem Johannes Oosthuizen wat op 27 September in die ouderdom van 92 jaar by Ons Tuiste Ouetehuis op Louis Trichardt oorlede is. 'n Roudiens is vir hom gehou in die tehuis se siekeboeg se sitkamer.

Wyle oom Willem en sy eggenote, die 87-jarige tannie Marie, het in 2023 vanaf die Koraal Aftreeoord in Polokwane na Ons Tuiste gekom. Die egpaar was 68 jaar getroud en baie gelukkig saam gewees. In 'n aandoenlike vaar...

Read more on our website