Zoutpansberger
News

Op 100 is tannie Hettie nog gretig om haar kruisie te trek

By Andries van Zyl • 25 May 2024
Op 100 is tannie Hettie nog gretig om haar kruisie te trek

Met baie mense wat wegbly van die stembus omdat hulle glo hulle stem gaan nie 'n verskil maak nie, is min dinge in die lewe belangriker vir tannie Hettie Naudé van Ons Tuiste Ouetehuis in Louis Trichardt. Sy het op 7 Maart vanjaar haa...

Met baie mense wat wegbly van die stembus omdat hulle glo hulle stem gaan nie 'n verskil maak nie, is min dinge in die lewe belangriker vir tannie Hettie Naudé van Ons Tuiste Ouetehuis in Louis Trichardt. Sy het op 7 Maart vanjaar haar 100ste verjaarsdag gevier en is sekerlik een van die streek se oudste stemgeregtigdes wat aan vanjaar se verkiesing sal deelneem.

Tannie Hettie is natuurlik die ma van bekende en nou-afgetrede prokureur André Naude van Coxwell, Steyn, Vise en Naudé Ingel...

Read more on our website