Zoutpansberger
News

Ope brief aan Zoutpansberger lesers

By Anton van Zyl • 4 September 2025
Ope brief aan Zoutpansberger lesers

Binne die volgende jaar gaan meer koerante aankondig dat hulle nie meer kan voortgaan nie. Die besigheidsmodel is eenvoudig nie meer haalbaar nie. Die Zoutpansberger is nie 'n uitsondering nie. Die koerant word al vir 'n geruime tyd te...

Bob Dylan het in die 1960's gesing van die tye wat verander. Dit was 'n protes teen die ouer garde wat verandering wou teenstaan – dié wat wou vasklou aan die sekuriteit van ou gebruike. Dylan was realisties dat veranderinge nie sonder pyn gepaardgaan nie:

And accept it that soon
You'll be drenched to the bone
If your time to you is worth savin'
And you better start swimmin'
Or you'll sink like a stone
For the times they are a-changin'

Die ...

Read more on our website