Zoutpansberger
News

Ou kameras (en film) sorg vir baie pret

By Anton van Zyl • 1 February 2024
Ou kameras (en film) sorg vir baie pret

Die eerste "uitstappie" van die antieke-kamera entoesiaste wat Saterdag plaasgevind het, kan sekerlik as konstruktief beskou word, synde dat foto's geneem is en negatiewe ontwikkel kon word. Die film wat gebruik is (wat lankal re...

Die eerste "uitstappie" van die antieke-kamera entoesiaste wat Saterdag plaasgevind het, kan sekerlik as konstruktief beskou word, synde dat foto's geneem is en negatiewe ontwikkel kon word. Die film wat gebruik is (wat lankal reeds verby die vervaldatum is) het egter 'n verrassing ingehou en baie meer grein gelewer as waarop gereken is.

Die klein groepie kamera-entoesiaste het by die Zoutpansberger se kantore byeengekom en is eers op 'n toer deur die kameramuseum geneem. Hier...

Read more on our website