Zoutpansberger
News

Oud-houtwerkman Anton Swanepoel verloor kankerstryd

By Andries van Zyl • 16 May 2025
Oud-houtwerkman Anton Swanepoel verloor kankerstryd

Familie, vriende en kennisse het met groot hartseer afskeid geneem van Louis Trichardt oud-inwoner Anton Swanepoel, wat op 26 April sy bykans drie-jaar-lange stryd teen prostaatkanker verloor het. Hy was 71 jaar oud gewees.

Gebore op 28 Oktober 1953 in die destydse Port Elizabeth, verhuis sy ouers na Krugersdorp waar Anton grootword en beide sy laer- en hoërskoolloopbaan voltooi. Ná skool was hy nog van die manne wat twee jaar verpligte diensplig gaan verrig in die weermag, waarna hy h...

Read more on our website