Zoutpansberger
News

Oud-sakeman pak Suid-Amerika met trapfiets

By Pétria de Vaal • 11 October 2024
Oud-sakeman pak Suid-Amerika met trapfiets

'n Welbekende oud-inwoner en sakeman van Louis Trichardt, André Prinsloo, het onlangs 'n uitdagende fietsrit deur Suid-Amerika aangepak en suksesvol voltooi.

'n Welbekende oud-inwoner en sakeman van Louis Trichardt, André Prinsloo, het onlangs 'n uitdagende fietsrit deur Suid-Amerika aangepak en suksesvol voltooi.

Melinda, André se vrou, vertel dat hulle as gesin drie jaar gelede iets soortgelyks aangepak het, vanaf Stellenbosch tot by Swakopmund. "Dit was sekerlik die lekkerste vakansie ooit!" sê sy. André noem dat kinders deesdae deur die klein venstertjie van selfone leef. "Wanneer jy só 'n tog aanpak, sien jy alles in volkleur. Jy sien ...

Read more on our website