Zoutpansberger
Sport

Padelklub nou na-skool aktiwiteit by Triegies

By Karla van Zyl • 15 August 2025
Padelklub nou na-skool aktiwiteit by Triegies

'n Padelklub (padeltennis) het amptelik 'n tuiste gevind op Hoërskool Louis Trichardt se ou netbalbane. Só baat nie net die skool daarby met 'n nuwe ná-skool aktiwiteit nie, maar ook die publiek as moontlike kl...

'n Padelklub (padeltennis) het amptelik 'n tuiste gevind op Hoërskool Louis Trichardt se ou netbalbane. Só baat nie net die skool daarby met 'n nuwe ná-skool aktiwiteit nie, maar ook die publiek as moontlike klublede.

Die padelklub het in die tweede week van Julie hulself aan die publiek bekendgestel, met verskeie bane beskikbaar. Hulle het reeds tydens die skoolvakansie hul deure oopgemaak en van die eerste week af groot sukses behaal, met deelnemers wat skoliere, besigheidsmense, ond...

Read more on our website