Zoutpansberger
News

Peter het met nederigheid en opregtheid ander se laste gedra

‘n Lewe van diens en toewyding

By Andries van Zyl • 19 September 2025
Peter het met nederigheid en opregtheid ander se laste gedra

Peter Mundel, bekende sakeman, is op 63 oorlede. Hy was 'n toegewyde pa, gemeenskapsleier en vrywilliger by Parkrun en NG Kerk. Sy kinders onthou hom vir sy liefde en diens. Sy seun Steven neem sy besigheid oor.

Bekende sakeman Peter Mundel van Louis Trichardt is Vrydag, 12 September, in die ouderdom van 63 jaar oorlede.

"Hy was in Augustus by die dokter gewees, nadat hy al 'n geruime tyd ongesteld gevoel het. Sonder 'n mediese fonds is hy na die staatshospitaal [Louis Trichardt Gedenkhospitaal] verwys vir verdere toetse en behandeling. Toe daar geen verbetering ingetree het nie, het hy weer die dokter en hospitaal besoek. 'n Amptelike diagnose is nooit ontvang nie. Hy is oorlede as gevolg van ...

Read more on our website