Zoutpansberger
News

Piet kon enige vertrek met sy persoonlikheid ophelder

By Andries van Zyl • 31 January 2025
Piet kon enige vertrek met sy persoonlikheid ophelder

Familie en vriende het verlede week met hartseer afskeid geneem van Piet van der Westhuizen van Louis Trichardt. Hy is op 20 Januarie op 70-jarige ouderdom aan kanker oorlede.

Familie en vriende het verlede week met hartseer afskeid geneem van Piet van der Westhuizen van Louis Trichardt. Hy is op 20 Januarie op 70-jarige ouderdom aan kanker oorlede.

Ten tye van sy afsterwe was Piet verbonde aan die Big 5-sekuriteitsmaatskappy in Louis Trichardt. Voor dit was hy bestuurder van die DRS-sekuriteitsmaatskappy in Thohoyandou. In sy jonger dae was hy 'n weermagman met die rang van kolonel tydens sy uittrede. Hy het onder meer diens gedoen by Sektor 20-hoofkwartier...

Read more on our website