Zoutpansberger
News

Pietman en Danelle ons laaste twee wenners van die jaar

By Andries van Zyl • 1 December 2023
Pietman en Danelle ons laaste twee wenners van die jaar

Pietman Muller het homself weereens bewys as 'n uitsonderlike natuurlewefotograaf nadat hy vir 'n vierde keer aangewys is as een van die Zoutpansberger se maandelikse kalenderfoto-kompetisie wenners, dié keer vir November.

Sy wenfoto was van 'n perskuifloerie wat algemeen in die Soutpansberg voorkom, maar dit was die loerie se mooi kleure in die laatmiddagson wat die beoordelaars se oog gevang het. "Die son het deur 'n opening in die plantegroei gekom en met warm laatmiddaglig...

Read more on our website