Zoutpansberger
News

Polisieteenwoordigheid by skool bloot pro-aktiewe optrede gewees

By Staff Reporter • 22 August 2025
Polisieteenwoordigheid by skool bloot pro-aktiewe optrede gewees

Hoërskool Louis Trichardt het amptelik reageer op navrae oor die teenwoordigheid van privaat sekuriteitsbeamptes en lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens by die skool se ingang vroeg vanoggend.

Hoërskool Louis Trichardt het amptelik reageer op navrae oor die teenwoordigheid van privaat sekuriteitsbeamptes en lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens by die skool se ingang vroeg vanoggend.

In 'n amptelike verklaring skryf mnr. Theo Muller (skoolhoof) die volgende:

Op Donderdag, 21 Augustus 2025, het ek die matriekleerders van 2025 in die saal byeengeroep nadat daar gerugte die rondte gedoen het dat 'n sogenaamde "40 Days"-aksie beplan word. Ek het die leerders duide...

Read more on our website