Zoutpansberger
News

Publiek gevra om te help met navorsing oor boomeekhorings

By Staff Reporter • 1 March 2024
Publiek gevra om te help met navorsing oor boomeekhorings

Navorsers aan die Universiteit Stellenbosch (US) is besig om die evolusionêre geskiedenis van Smith se boomeekhoring (Paraxerus cepapi) te ontrafel. Dié knaagdier is inheems tot die savannavelde van Afrika suid van die Sahara. Anders ...

Omgewingsake

Navorsers aan die Universiteit Stellenbosch (US) is besig om die evolusionêre geskiedenis van Smith se boomeekhoring (Paraxerus cepapi) te ontrafel. Dié knaagdier is inheems tot die savannavelde van Afrika suid van die Sahara. Anders as ander boomeekhorings, wat eerder op hul eie hou, woon Smith se boomeekhoring in sosiale familiegroepe saam.

In Suid-Afrika kom dié boomeekhorings veral in die savanna bosvelde van Limpopo, Mpumalanga en Noordwes Pro...

Read more on our website