Zoutpansberger
Sport

RCI kraai koning in eindstryd van T20-liga

By Andries van Zyl • 30 May 2024
RCI kraai koning in eindstryd van T20-liga

Die finaal van die Louis Trichardt Krieketklub se plaaslike T20-liga is Sondag, 26 Mei, beslis tussen RCI en die Killers, met RCI wat as oorwinnaars uit die stryd getree het.

Die finaal van die Louis Trichardt Krieketklub se plaaslike T20-liga is Sondag, 26 Mei, beslis tussen RCI en die Killers, met RCI wat as oorwinnaars uit die stryd getree het.

Die Killers het eerste gaan kolf en 'n skaflike 140 lopies vir die verlies van vyf paaltjies (140/5) in hulle toegelate 20 beurte aangeteken. Die grootste bydrae vanaf die kolf was deur nommer twee kolwer Dewald Joubert, wat 64 lopies kon aanteken vanaf 38 balle, wat ingesluit het ses viere en vyf sesse. Dubbelsyf...

Read more on our website