Zoutpansberger
News

Rotariërs maak bittersoet laaste skenking aan Bergcare

By Andries van Zyl • 26 July 2024
Rotariërs maak bittersoet laaste skenking aan Bergcare

Bergcare op Louis Trichardt het Dinsdag, 23 Julie, sekerlik hulle grootste enkele skenking ontvang ten bedrae van R176,000 van die Rotariërs van Louis Trichardt. Die oomblik was egter bittersoet, aangesien dit ook die laaste amptelike aksie v...

Bergcare op Louis Trichardt het Dinsdag, 23 Julie, sekerlik hulle grootste enkele skenking ontvang ten bedrae van R176,000 van die Rotariërs van Louis Trichardt. Die oomblik was egter bittersoet, aangesien dit ook die laaste amptelike aksie van dié klub was wat ná dese nie meer bestaan nie.

Uitgaande president van die Louis Trichardt Rotariërs mnr. Leon Barnard het verduidelik dat 'n afname in die ledetal die afgelope paar jaar, hetsy deur lede wat elders heen verhuis het of oorlede is...

Read more on our website