Zoutpansberger
Sport

Rugbymanne kan koppe hoog hou ten spyte van nederlaag

By Andries van Zyl • 7 March 2025
Rugbymanne kan koppe hoog hou ten spyte van nederlaag

Die Louis Trichardt Rugbyklub het Saterdag, 1 Maart, hulle eerste nederlaag gelei in die Castle Lager Superliga teen die gedugte Northam Rhinos van Thabazimbi. Louis Trichardt se eerstes het goed gespeel, maar 'n paar foute aan hulle kant wa...

Die Louis Trichardt Rugbyklub het Saterdag, 1 Maart, hulle eerste nederlaag gelei in die Castle Lager Superliga teen die gedugte Northam Rhinos van Thabazimbi. Louis Trichardt se eerstes het goed gespeel, maar 'n paar foute aan hulle kant waarop die Rhinos kon kapitaliseer het uiteindelik Louis Trichardt met 'n telling van 24-40 die wedstryd gekos.

Dit was beslis nie 'n wegholoorwinning vir Northam Rhinos se manne nie. "Ek is trots op wat die manne vermag het. Ek dink ons het hulle bie...

Read more on our website