Zoutpansberger
Sport

RWJ & Mike Coetzee streekkampioene ná laaste wedvlugte

By Andries van Zyl • 20 September 2024
RWJ & Mike Coetzee streekkampioene ná laaste wedvlugte

Posduifklubs in die Noordstreek, en ook die Hangklip- (Hlp) en Soutpansberg Posduifklubs (Spb), het die afgelope naweek deelgeneem aan hulle laaste wedvlugte van die jaar, naamlik twee opewedvlugte vanaf Warrenton oor 'n afstand van 760 km.

In die 16A-opewedvlug is 36 duiwe losgelaat, maar slegs die eerste 20 posies word hier genoem. Die wedvlug word gewen deur RWJ & Mike Coetzee (Hlp), nadat hulle wenduif die afstand voltooi met 'n gemiddelde spoed van 776.64. Dit was van die slegste ...

Read more on our website