Zoutpansberger
News

Sankie was ‘n groot man met ‘n klein hartjie

By Andries van Zyl • 14 February 2025
Sankie was ‘n groot man met ‘n klein hartjie

Vriende en familie treur hierdie week saam oor die dood van die 51-jarige Sankie Vermaak, wat Vrydag, 7 Februarie, sy stryd teen kanker verloor het.

Vriende en familie treur hierdie week saam oor die dood van die 51-jarige Sankie Vermaak, wat Vrydag, 7 Februarie, sy stryd teen kanker verloor het.

Sankie se gesondheid het die afgelope paar weke vinnig begin agteruitgaan, nadat kanker verlede jaar in sy mond gediagnoseer is en waarvoor hy behandeling ontvang het. Kort voor sy dood was een van sy laaste wense dat sy ma, Chrissie, hom moes kom haal sodat sy vir hom weer 'n bietjie lekker kos kon maak. Chrissie het haar seun verlede Don...

Read more on our website