Zoutpansberger
News

Skielike dood van geliefde Emilie kom as groot skok

By Pétria de Vaal • 31 May 2024
Skielike dood van geliefde Emilie kom as groot skok

Die skielike heengaan van 'n geliefde inwoner van die dorp, Emilie Theron, laat die gemeenskap in rou. Emilie het verlede Donderdagmiddag onverwags 'n beroerte gehad. Rina Snyman en Lizette Kotzee het haar gehelp en sy is in die Crestc...

Die skielike heengaan van 'n geliefde inwoner van die dorp, Emilie Theron, laat die gemeenskap in rou. Emilie het verlede Donderdagmiddag onverwags 'n beroerte gehad. Rina Snyman en Lizette Kotzee het haar gehelp en sy is in die Crestcare Zoutpansberg Privaathospitaal opgeneem, waar dr. Emil Gaigher en hospitaalpersoneel haar bygestaan het. Sy is egter om 03:20, Vrydagoggend, 24 Mei, oorlede.

Emilie was die ontvangsdame by Laerskool Louis Trichardt – 'n posisie wat sy sedert 11 Maart 2...

Read more on our website