Zoutpansberger
News

Skok en ongeloof oor ontydige dood van Tim Fraser

By Andries van Zyl • 22 November 2024
Skok en ongeloof oor ontydige dood van Tim Fraser

Skok en ongeloof het Dinsdagoggend geheers met die nuus van die skielike en ontydige dood van bekende Louis Trichardt inwoner Tim Fraser. Die 61-jarige Fraser is dood nadat hy met sy motorfiets met 'n voertuig gebots het wat na bewering &lsq...

Skok en ongeloof het Dinsdagoggend geheers met die nuus van die skielike en ontydige dood van bekende Louis Trichardt inwoner Tim Fraser. Die 61-jarige Fraser is dood nadat hy met sy motorfiets met 'n voertuig gebots het wat na bewering 'n onwettige U-draai voor hom op die N1 gemaak het.

Die ongeluk het ongeveer 07:30 op die N1 noord net verby die Rissikstraat-kruising na Eltivillas plaasgevind. Fraser is ernstig beseer in die botsing en alhoewel nooddienste na die toneel ontbied is, h...

Read more on our website