Zoutpansberger
News

Slagting op N1 wek kommer

By Andries van Zyl • 4 April 2025
Slagting op N1 wek kommer

Dit was 'n swart week op die streek se paaie sedert verlede Vrydag, met nie minder nie as drie noodlottige ongelukke op die N1 noord en suid van Louis Trichardt. Die slagting het weereens die soeklig laat val op die kwessie van gebrekkige we...

Dit was 'n swart week op die streek se paaie sedert verlede Vrydag, met nie minder nie as drie noodlottige ongelukke op die N1 noord en suid van Louis Trichardt. Die slagting het weereens die soeklig laat val op die kwessie van gebrekkige wetstoepassing, wat aanleiding gee tot roekelose bestuurders.

Die streek het Vrydagoggend wakker geword met die hartseer nuus van 'n noodlottige ongeluk op die N1 noord van Louis Trichardt in die Soutpansberg-bergpas. Die ongeluk het op dieselfde plek...

Read more on our website