Zoutpansberger
News

Smokkelaar se skuldigbevinding verwelkom, maar nie sy vonnis nie

By Andries van Zyl • 14 March 2025
Smokkelaar se skuldigbevinding verwelkom, maar nie sy vonnis nie

Die bestuurder van die Blouberg Natuurreservaat, Johan van Wyk, het die afgelope week die skuldigbevinding van 'n man wat met twee aasvoëls probeer smokkel het, verwelkom, maar sy ongelukkigheid uitgespreek oor die "ligte" v...

Die bestuurder van die Blouberg Natuurreservaat, Johan van Wyk, het die afgelope week die skuldigbevinding van 'n man wat met twee aasvoëls probeer smokkel het, verwelkom, maar sy ongelukkigheid uitgespreek oor die "ligte" vonnis wat die man opgelê is.

Die Zoutpansberger het in Desember 2023 berig oor die voorval. Inligting is ontvang van 'n smokkelaar uit die Indermark-woongebied wat met twee jong aasvoëls op pad was na Louis Trichardt. Die aasvoëls was bestem vir die mut...

Read more on our website