Zoutpansberger
News

Sonpanele op jou dak, wat nou?

By Andries van Zyl • 28 February 2025
Sonpanele op jou dak, wat nou?

Eskom het begin Februarie aangekondig dat alle sonkraginstallasies in Suid-Afrika, veral dié wat as Kleinskaalse Ingebedde Opwekking (SSEG) stelsels geklassifiseer word, by die maatskappy geregistreer moet word. Dit sluit in stelsels van to...

Eskom het begin Februarie aangekondig dat alle sonkraginstallasies in Suid-Afrika, veral dié wat as Kleinskaalse Ingebedde Opwekking (SSEG) stelsels geklassifiseer word, by die maatskappy geregistreer moet word. Dit sluit in stelsels van tot 50 kW (gewoonlik 5 tot 10 kW vir huishoudings), wat algemeen in residensiële areas voorkom. Die aankondiging is nie goed ontvang nie, en daar heers grootskaalse verwarring oor die registrasieproses.

Sonkragstelsels het 'n gewilde keuse geword vir a...

Read more on our website