Zoutpansberger
News

Soutpansberg groet vir tannie Athri

By Andries van Zyl • 18 July 2025
Soutpansberg groet vir tannie Athri

Die Soutpansberg-gemeenskap het die afgelope week met groot hartseer afskeid geneem van een van die streek se laaste voorslagboervroue, tannie Athri Wessels. Tannie Athri is op Vrydag, 11 Julie, oorlede, slegs vier dae voor haar 91ste verjaarsdag.

Sy is op 15 Julie 1934 as enigste dogter van Hennie en Maria Henning in Rouxville in die Vrystaat gebore. Die Henning-familie het egter reeds in 1913 in die Soutpansberg begin woon, maar het steeds grond in die Vrystaat gehad.

Tannie A...

Read more on our website