Zoutpansberger
News

Soutpansbergers in die buiteland: Roux-gesin steeds trots Suid-Afrikaners

By Pétria de Vaal • 21 December 2023
Soutpansbergers in die buiteland: Roux-gesin steeds trots Suid-Afrikaners

"Om in die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) te woon en te werk, staan jy met een voet in die buiteland op 'n plek waar dit veilig is en sisteme werk en met jou ander voet in Suid-Afrika, met die wete dat jy eendag teruggaan," s&e...

"Om in die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) te woon en te werk, staan jy met een voet in die buiteland op 'n plek waar dit veilig is en sisteme werk en met jou ander voet in Suid-Afrika, met die wete dat jy eendag teruggaan," sê Dawie en Chantal Roux, eertydse inwoners van Louis Trichardt.

"Al het ons agt jaar gelede die besluit om na die buiteland te verhuis in geloof geneem, was dit steeds baie moeilik. Ons moes ons oudste seun Dawie, wat toe begin studeer het, ons ouers, familie en ...

Read more on our website