Zoutpansberger
News

Soutpansbergers in die buiteland: Slumps kerf nuwe lewe in Nieu-Seeland uit

By Pétria de Vaal • 21 December 2023
Soutpansbergers in die buiteland: Slumps kerf nuwe lewe in Nieu-Seeland uit

Suid-Afrikaners emigreer na baie verskillende lande oor die wêreld. Redes is baie: werksgeleenthede, beter geleenthede vir hulle kinders, 'n veiliger omgewing – om maar 'n paar te noem.

Suid-Afrikaners emigreer na baie verskillende lande oor die wêreld. Redes is baie: werksgeleenthede, beter geleenthede vir hulle kinders, 'n veiliger omgewing – om maar 'n paar te noem.

Oud-inwoners van Louis Trichardt Rinke en Awette Slump en hulle dogters Riancke en Juhané woon en werk in 'n klein gemeenskap in Athol, op die Suid-eiland van Nieu-Seeland. Juhané gaan skool in Lumsden, 20 km van hulle woning.

Die gesin het reeds in 2013 die dorp verlaat toe hulle na Ladismith in...

Read more on our website