Zoutpansberger
News

Steeds geen borg vir Koekemoer in Marsberg-moord

Borgtog vir Koekemoer weer uitgestel

By Andries van Zyl • 7 May 2026
Steeds geen borg vir Koekemoer in Marsberg-moord

Duncan Koekemoer se borgtogaansoek vir die moord op Reuben Marsberg is weereens uitgestel, die keer tot 12 Mei.

Die borgtogaansoek van die 24-jarige Duncan Koekemoer is op Donderdag, 7 Mei, weereens in die Vuwani-landdroshof uitgestel. Hy word daarvan beskuldig dat hy die 22-jarige Reuben Marsberg vermoor het.

Koekemoer is in Desember verlede jaar in hegtenis geneem vir die moord op Marsberg. Marsberg se liggaam is in Desember verlede jaar in ’n oop veld buite Louis Trichardt gevind nadat daar dae lank na hom gesoek is.

Luidens die klagstaat het Koekemoer Marsberg in November by sy woning b...

Read more on our website