Zoutpansberger
News

Stephen sal onthou word vir sy liefde vir kamp en visvang

By Andries van Zyl • 5 September 2025
Stephen sal onthou word vir sy liefde vir kamp en visvang

Die Soutpansberg-gemeenskap treur hierdie week saam met die familie van die welbekende Stephen Lordan van Louis Trichardt wat op Sondag, 31 Augustus, slegs drie dae ná sy 71ste verjaarsdag, aan hartversaking oorlede is.

Volgens sy dogter Patricia is haar pa verlede jaar met hartversaking gediagnoseer en sy gesondheid het die afgelope paar maande stelselmatig begin agteruitgaan. Die laaste paar weke het dit drasties verswak. Sondagaand, net ná 22:00, het Patricia-hulle besluit om hom ho...

Read more on our website