Zoutpansberger
Sport

Sterk winde dwing duiwe op korter wedvlugte

By Andries van Zyl • 29 August 2024
Sterk winde dwing duiwe op korter wedvlugte

Met sterk winde van 25 km/h tot 40 km/h wat voorspel word oor dele van onder meer Noordwes en die Noord Kaap, het die resiesduif-federasie in die Noord Streek besluit om vir die duiwe se veiligheid die wedvlugte vanaf Bloemhof oor sowat 670 km te ...

Met sterk winde van 25 km/h tot 40 km/h wat voorspel word oor dele van onder meer Noordwes en die Noord Kaap, het die resiesduif-federasie in die Noord Streek besluit om vir die duiwe se veiligheid die wedvlugte vanaf Bloemhof oor sowat 670 km te vervang met twee korter opewedvlugte vanaf Klerksdorp oor sowat 538 km.

In die 13A-opewedvlug is 52 duiwe losgelaat, maar slegs die eerste 20 posisies word hier genoem. Die wedvlug word gewen deur Marx Hokke van die Soutpansberg Posduifklub (S...

Read more on our website