Zoutpansberger
News

Strome van vreugde!

By Andries van Zyl • 17 January 2025
Strome van vreugde!

Die magtige Limpoporivier is in vloed, met vloedwaarskuwings wat ook aan inwoners langs ander riviere en laagliggende dele van die provinsie uitgereik is. Dit is danksy deurdringende reën wat oor groot dele van die provinsie uitgesak het, en ...

Die magtige Limpoporivier is in vloed, met vloedwaarskuwings wat ook aan inwoners langs ander riviere en laagliggende dele van die provinsie uitgereik is. Dit is danksy deurdringende reën wat oor groot dele van die provinsie uitgesak het, en veral oor die Soutpansbergstreek is die afgelope week se neerslae wyd verwelkom.

Louis Trichardt was Maandagoggend 'n sopnat watermassa, met meer as 90 mm wat deur die nag uitgesak het. Dit het die totale reënval vir Januarie plek-plek ver verby 20...

Read more on our website