Zoutpansberger
Sport

T20-spanne hervat liga ná kort breek

By Andries van Zyl • 19 April 2024
T20-spanne hervat liga ná kort breek

Die Louis Trichardt Krieketklub het die afgelope naweek hulle plaaslike T20-liga hervat, met drie wedstryde wat by die Louis Trichardt Ovaal beslis is.

Die Louis Trichardt Krieketklub het die afgelope naweek hulle plaaslike T20-liga hervat, met drie wedstryde wat by die Louis Trichardt Ovaal beslis is.

Saterdag het Limpopo Melkery teen die Warriors te staan gekom, met Limpopo wat eerste ingegaan het om te kolf. Aanvangskolwer Leon Olwage se oog was in gewees en hy het 51 lopies vanaf slegs 30 balle aangeteken in 'n kolfbeurt wat vyf sesse gesien het. Soortgelyk het Juan Phillips ook 51 lopies (nie uit nie) aangeteken, maar vanaf 36 ba...

Read more on our website