Zoutpansberger
Sport

Taai stryd wag vir Louis Trichardt in Durban in Top 8-ronde

By Andries van Zyl • 4 October 2024
Taai stryd wag vir Louis Trichardt in Durban in Top 8-ronde

Louis Trichardt se eerste rugbyspan ry steeds die kruin van sukses nadat hulle Saterdag, 28 September, 29-19 met Secunda afgereken het in die tweede ronde van SA Rugby se Gold Cup. Daarmee dring hulle deur na die Top 8-ronde van die liga, nog &lsq...

Louis Trichardt se eerste rugbyspan ry steeds die kruin van sukses nadat hulle Saterdag, 28 September, 29-19 met Secunda afgereken het in die tweede ronde van SA Rugby se Gold Cup. Daarmee dring hulle deur na die Top 8-ronde van die liga, nog 'n geskiedkundige mylpaal vir die klub, maar eerskomende Saterdag sal hulle te staan kom teen hul taaiste kompetisie nog hierdie seisoen.

Die afgelope naweek se wedstryd was 'n taai en fisieke een gewees, met Louis Trichardt wat vir die tweede agt...

Read more on our website