Zoutpansberger
News

Talle beleggers platsak gelaat

By Andries van Zyl • 20 September 2024
Talle beleggers platsak gelaat

Gerugte doen die ronde dat heelwat inwoners, van sakemanne tot klein salaristrekkers, die afgelope paar maande weer groot geld verloor het in talle aanlyn-slenters. Hierdie slenters word almal as piramiedeskemas bedryf, en dit gaan die verstand te...

Gerugte doen die ronde dat heelwat inwoners, van sakemanne tot klein salaristrekkers, die afgelope paar maande weer groot geld verloor het in talle aanlyn-slenters. Hierdie slenters word almal as piramiedeskemas bedryf, en dit gaan die verstand te bowe hoe mense aanhou om vir hierdie slenters te val.

Daar is tans 'n magdom slenters waar jy 'n vis, voël of selfs 'n vark kan koop, en dan verdien hierdie denkbeeldige gedierte vir jou buitensporige opbrengste op jou aanvanklike beleggingsb...

Read more on our website