Zoutpansberger
Local

Tannie Hettie het ’n merkwaardige en vol lewe gehad

Op 100-jarige ouderdom het sy nog steeds haar kruisie gaan trek

By Andries van Zyl • 4 October 2025
Tannie Hettie het ’n merkwaardige en vol lewe gehad

Die nuus van die dood van die 101-jarige tannie Hettie Naudé verlede week het ’n einde aan ’n era gebring. Maar te midde van die hartseer is daar ook vreugde en vrede in haar familie se gemoed.

Voorwaar, die nuus van die dood van die 101-jarige tannie Hettie Naudé verlede week het ’n einde aan ’n era gebring. Maar te midde van die hartseer is daar ook vreugde en vrede in haar familie se gemoed. “Sy was na aan haar God en die uittog na haar Hemelse Vader was ’n groot vreugde,” sê haar seun André Naudé van Louis Trichardt.

André en sy vrou Martie, wat na aan haar skoonma was, het sowat 16 jaar gelede sy ma vanaf Johannesburg na Louis Trichardt gebring om nader aan hulle te wees ...

Read more on our website