Zoutpansberger
News

TLU SA neem steeds bestek van koue- en brandskade

By Staff Reporter • 25 July 2024
TLU SA neem steeds bestek van koue- en brandskade

Ná die verwoestende swartryp sowat drie weke gelde en ewe verwoestende brande net daarna het 'n vergadering plaasgevind tussen TLU SA Noord/Limpopo en die pas-aangestelde hoof van die provinsiale rampbestuursentrum in die provinsie, d...

Ná die verwoestende swartryp sowat drie weke gelde en ewe verwoestende brande net daarna het 'n vergadering plaasgevind tussen TLU SA Noord/Limpopo en die pas-aangestelde hoof van die provinsiale rampbestuursentrum in die provinsie, dr. Takie Makananisa. Die vergadering het op 17 Julie plaasgevind.

Beide die voorsitter van TLU SA Noord/Limpopo, mnr. Henk van de Graaf, en Makananisa het ná afloop daarvan gesê dat die vergadering baie vrugbaar was en het die basis gelê het vir 'n goeie e...

Read more on our website