Zoutpansberger
Sport

Top plekke vir plaaslike ruiters op Bela-Bela

By Andries van Zyl • 31 May 2024
Top plekke vir plaaslike ruiters op Bela-Bela

Lede van die Untamed Equestrian Ruiterklub op Louis Trichardt het weer geskitter tydens die afgelope naweek se kwalifiserende rondte van die South African Western Mounted Games en ruiterkunskompetisie op Bela-Bela.

Deelname was oor twee dae, met talle ruiters wat nie net podiumplekke ingepalm het nie maar ook Top 10 posisies. Deelnemers wat Saterdag, 25 Mei, uitgeblink het was Mieke Malan Swart op Ivanka (8ste in kinderruiter Vlak 0), Rico Janse van Rensburg op Swierie Read more on our website