Zoutpansberger
Sport

Top prestasies vir Louis Trichardt by interprovinsiale XCO-liga

Sterk vertonings vir Louis Trichardt by finaal

By Karla van Zyl • 16 October 2025
Top prestasies vir Louis Trichardt by interprovinsiale XCO-liga

Jong fietsryers van Louis Trichardt het aan die interprovinsiale XCO-bergfietsliga-finaal deelgeneem, waar Laerskool Louis Trichardt 'n negende plek behaal het. Individuele prestasies was uitstekend, met Drian de Swart, Mia Venter, Mauritz Meiring, en Gunther Joubert wat hul dorpie trots gemaak het.

Louis Trichardt se jong fietsryers het die afgelope naweek aan die finaal van die interprovinsiale XCO-bergfietsliga vir laerskole deelgeneem wat by die Merensky Landbou Akademie buite Tzaneen aangebied is.

Laerskool Louis Trichardt het 'n algehele negende plek behaal tydens Saterdag se wedrenne vir laerskole, met die Limpopo Provinsie wat algeheel vyfde geƫindig het tydens Sondag se provinsiale wedrenne.

Wat Louis Trichardt se individuele prestasie op provinsiale vlak Sondag betr...

Read more on our website