Zoutpansberger
Sport

Triegie-trappers blink uit by Stanford

By Karla van Zyl • 19 September 2025
Triegie-trappers blink uit by Stanford

Louis Trichardt se trappers het weereens die speke laat sing en met 18 podiumplekke weggestap tydens die derde ronde van die Limpopo Skole XCO-liga wat Saterdag, 13 September, by Stanford Lake College beslis is. Altesaam 33 skole het aan Sate...

Louis Trichardt se trappers het weereens die speke laat sing en met 18 podiumplekke weggestap tydens die derde ronde van die Limpopo Skole XCO-liga wat Saterdag, 13 September, by Stanford Lake College beslis is. Altesaam 33 skole het aan Saterdag se liga deelgeneem.

In die o.18-afdeling vir seuns verwerf Salem Signer 'n tweede plek, terwyl Amelia Scheepers dieselfde prestasie in die o.18-afdeling vir meisies behaal. In die o.17-afdeling vir meisies is Maxelo Baloyi vierde, Mijanke Vente...

Read more on our website