Zoutpansberger
Sport

Triegie-trappers skitter in Polokwane tydens skole XCO

By Andries van Zyl • 9 August 2024
Triegie-trappers skitter in Polokwane tydens skole XCO

Louis Trichardt se jong fietsryers het Saterdag, 3 Augustus, behoorlik geskitter tydens die tweede ronde van die Limpopo XCO-bergfietsliga wat by Hoër Tegniese Skool Tom Naudé in Polokwane aangebied is. Hoërskool Louis Trichardt s...

Louis Trichardt se jong fietsryers het Saterdag, 3 Augustus, behoorlik geskitter tydens die tweede ronde van die Limpopo XCO-bergfietsliga wat by Hoër Tegniese Skool Tom Naudé in Polokwane aangebied is. Hoërskool Louis Trichardt se ryers sorg vir nie minder nie as agt podiumplekke, terwyl Laerskool Louis Trichardt se jong trappers drie podiumposisies inneem.

Triegies se senior trappers wat podium plekke inpalm het ingesluit Elané Visser (1ste sub-Junior meisie: hoërskool), Eli Signer (...

Read more on our website