Zoutpansberger
Sport

Triegies druk vroeg in XCO-reeks hul stempel af

By Andries van Zyl • 2 August 2024
Triegies druk vroeg in XCO-reeks hul stempel af

Die skole XCO-bergfietsliga is in volle swang, met die tweede ronde van die kompetisie wat eerskomende Saterdag, 3 Augustus, by Hoër Tegniese Skool Tom Naudé in Polokwane beslis word.

Die skole XCO-bergfietsliga is in volle swang, met die tweede ronde van die kompetisie wat eerskomende Saterdag, 3 Augustus, by Hoër Tegniese Skool Tom Naudé in Polokwane beslis word.

Die naweek se wedrenne is voorafgegaan deur die eerste ronde van die XCO-skoleliga wat op 20 Julie by Stanford Lake College beslis is. In die afdeling vir hoërskole loop Hoërskool Louis Trichardt ná afloop van die eerste ronde voor op die provinsiale punteleer met 197 punte, gevolg deur Merensky Landbou A...

Read more on our website