Zoutpansberger
Sport

Triegies kraai koning in Mokopane

By Karla van Zyl • 6 February 2025
Triegies kraai koning in Mokopane

Hoërskool Louis Trichardt se atlete het op Vrydag, 31 Januarie, na Hoërskool Piet Potgieter in Mokopane gereis vir 'n middag-aand byeenkoms. Die atlete het altesaam 49 eerste plekke en 51 tweede plekke ingepalm.

Die eerste plekke sluit in Temi Jegede, wat die 100 m, 200 m en verspring vir seuns o.14 wen, met Aldoné Schwerdtfeger wat eerste eindig in die 800 m vir meisies o.14. Jonasta van der Westhuizen wen die 1,500 m meisies o.14, Zack Fourie die gewigstoot en diskus vir seuns o.14 e...

Read more on our website