Zoutpansberger
Sport

Triegies ryg die podiumplekke in tydens Tour de Plaas

By Andries van Zyl • 23 August 2024
Triegies ryg die podiumplekke in tydens Tour de Plaas

Die derde ronde van die Limpopo Skole XCO-bergfietsliga is Saterdag, 17 Augustus, by Hoërskool Merensky beslis in die byeenkoms bekend as die Tour de Plaas. Beide Hoër- en Laerskool Louis Trichardt se trappers het beïndruk met talle...

Die derde ronde van die Limpopo Skole XCO-bergfietsliga is Saterdag, 17 Augustus, by Hoërskool Merensky beslis in die byeenkoms bekend as die Tour de Plaas. Beide Hoër- en Laerskool Louis Trichardt se trappers het beïndruk met talle podiumplekke.

Hoërskool Louis Trichardt se fietsryers kom terug huis toe met vier podiumplekke. Dit het ingesluit nog 'n eerste plek deur stertrapper Elané Visser in die afdeling vir sub-Junior meisies, terwyl nog een van Triegies se belowende jong fietsrye...

Read more on our website