Zoutpansberger
Sport

Triegies se trofeëkas vol ná Interhoër

By Karla van Zyl • 1 March 2024
Triegies se trofeëkas vol ná Interhoër

Ná bykans twee dekades pronk die Interhoër-geestrofee weer in Hoërskool Louis Trichardt se trofeëkas, maar die Triegies het nie net op die pawiljoen uitgeblink nie. Die Triegie-atlete het tydens vanjaar se Interhoër op P...

Ná bykans twee dekades pronk die Interhoër-geestrofee weer in Hoërskool Louis Trichardt se trofeëkas, maar die Triegies het nie net op die pawiljoen uitgeblink nie. Die Triegie-atlete het tydens vanjaar se Interhoër op Phalaborwa altesaam 23 eerste plekke ingepalm, drie rekords opgestel en met 11 van die dag se top trofeë weggestap.

Sewe skole het aan vanjaar se Interhoër deelgeneem, naamlik Hoërskole Frans du Toit (gasheer), Louis Trichardt, PHS, Merensky, Eric Louw, Tom Naudé en Nort...

Read more on our website