Zoutpansberger
Sport

Triegies skitter by nasionale bergfietskampioenskappe

Sterk vertonings op die bergfiets

By Karla van Zyl • 9 October 2025
Triegies skitter by nasionale bergfietskampioenskappe

Hoërskool Louis Trichardt behaal 'n sewende plek by Nasionale XCO-bergfietskampioenskappe! Eli Signer sesde (o.15), Kristen Thompson vierde (o.14), en Limpopo sesde algeheel.

Hoërskool Louis Trichardt het 'n algehele sewende plek behaal by vanjaar se Cycle Lab Nasionale XCO-bergfietsrykampioenskappe wat die afgelope naweek by Hoërskool Piet Retief in Mpumalanga aangebied is.

In die junior seuns o.18-afdeling het Triegies se Salem Signer algeheel 27ste geëindig in die land, terwyl Amelia Scheepers 'n 18de plek in die junior meisies o.18-afdeling behaal het.

In die Youth o.16-seunsafdeling het André van Ree 28ste geëindig, met Peroux du Preez wa...

Read more on our website