Zoutpansberger
Sport

Triegies spog met ses atlete by skole SA’s

By Karla van Zyl • 11 April 2024
Triegies spog met ses atlete by skole SA’s

Ses van Hoërskool Louis Trichardt se atlete het vanaf 3 tot 6 April gaan deelneem aan die Suid-Afrikaanse Skole Atletiekkampioenskappe wat in die Paarl, Weskaap, plaasgevind het en hulle goed van hulle taak gekwyt.

Chrizette Odendaal was algeheel 13de in die 90 m vir meisies o.15, terwyl Wynand Benade negende geëindig het in die spiesgooi vir seuns o.15 en 14de in die hoogspring vir seuns in dieselfde ouderdomsgroep.

Kailey Botes het 'n algehele 11de plek in die 90 m hekkies vir...

Read more on our website