Ses van Hoërskool Louis Trichardt se rugbyseuns gaan in Desember vanjaar na onder meer Frankryk en Georgië toer as deel van 'n inisiatief om jong spelers se rugbyloopbane te bevorder.
Handro Fourie, Ruben de Beer, Eckhard Dreyer, Altus Otto en Erich Botha gaan na Frankryk reis, terwyl Jonathan van der Walt na Georgië gaan toer. Lukas Visser, voorry-afrigter van Hoërskool Louis Trichardt en die dorp se eerste span, vergesel die groep na Frankryk as een van twee afrigters. Die manne gaan...